topmasshead

Academic

   
Anel Dippenaar  

left Anel (Anel - Dippenaar) right

KWALIFIKASIES:
MB ChB 1998
M Med Pediatrics (US) 2005
FC Paeds (SA) 2005
Cert Medical Oncology (Pediatrics) 2008

2005: Benoem as Jong Navorser van die Jaar by die Akademiese Jaardag van die Fakulteit van Gesondheid US

Lid van SACCSG (South African Childhood Cancer Study Group)
Lid van MASAC SAHF (Medical and Scientific Advisory Council of the South African Haemophilia Foundation)

Werk as pediatriese onkoloog in departement Pediatrie en Kindergesondheid, US en Tygerberg-hospitaal.
Betrokke by die volgende navorsing:
Verskeie navorsingsprojekte self voorgedra op nasionale konferensies en mede-outeur van verskeie ander voorgedra op internasionale konferensies.
Mede-outeur van verskeie artikels gepubliseer in bekende nasionale en internasionale mediese joernale.
Navorsing hoofsaaklik oor pediatriese onkologie, maar ook hemofilie in kinders.
Ook betrokke by verskeie kliniese navorsingsmiddelproewe.

Betrokke by studente-opleiding:
Senior lektrise by US mediese skool; doseer Hematologie-module. Ook betrokke by algemene voor- en nagraadse mediese studente opleiding.
Koördineerder van internasionale mediese studente wat roteer te US, Tygerberg hospitaal.

Ander verpligtinge in departement van Pediatrie en Kindergesondheid, US en Tygerberg-hospitaal:
Ondervoorsitter van Hematologie-module komitee
Ondervoorsitter van Voorgraadse komitee
Ondervoorsitter van Middel Rotasie-komitee
Lid van Tygerberg-hospitaal se Bloedverbruikerskomitee

Betrokke as lid van span wat uitreik-aksie doen na Namibiese pediatriese onkologie-eenheid, asook na hospitale in dreineringsgebied van Tygerberg-hospitaal.

Lid van komitee wat reeds drie suksesvolle internasionale pediatriese onkologie werkswinkels aangebied het.

 
 
 
 
 
 
 
   

Anel

quick info:

--------------------------------------------------

Matric Year: 1992

City: Durbanville

Email: ...

badge

 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

bottom

 

 

 

 

Quick Contact

+27 Tel: (021) 872 4371
+27 Fax: (021) 872 7812

Faure Street
Paarl 7646
021 872 4371

You are here: Home Profiles Anel Dippenaar