topmasshead

Art and Culture

   
Elsa Murray Joubert  

left Elsa (Elsa Murray Joubert) right

Na skool verwerf sy die BA graad op USB (1042) waarna sy die SOD diploma voltooi en daarna haar MA in Nederlands-Afrikaans by die UK verwerf. Na sy n paar jaar onderwys gee by die Hoer Meisieskool Cradock, word sy redaktrise van die Huisgenoot (1946- 1948). Hierna word syn voltydste skrywer Sy word wereldwyd bekend as skrywer met die boek Swerfjare van Poppie Nongena wat later in 13 tale vertaal is. Hierdie storie is ook verwerk as n teaterstuk en sodanig opgevoer. Elsa was getroud met die skrywer, Klaas Steydler en het twee dogters en `n seun. Klaas is in 1998 oorlede. Sy woon tans in Oranjezicht in Kaapstad.

Pryse en toekennings

Elsa Joubert is n lid van The British Royal Society of Literature.
Sy ontvang n eredoktorsgraad van die USB in 2001.
Eugene Marais prys vir `Ons wag op kaptein` 1964.
C N A prys vir Bonga 1971.
W.A. Hofmeyer prys vir Poppie Nongena 1977.
W.A. Hofmeyer prys vir Reise van Isobelle.
Louis Luyt en C N A prys in 1997.
Winifred Holtby prize of the British Royal Society.
Olvier award for best play (London).
Obi award for best play (London).
Herzog prize for prose 1998.
Order of Ikhamanga 2004.
Recht Malan prys vir non fiksie.
Via Africa literary award 2010 for Reisiger.
Word artist 2011 WOORDtroFEES.
Eretoekenning La Rochelle Hoer Meisieskool 2010
Louis Hiemstra prize for nonfiction 2011
Reisverhale
Water en Woestyn (Uganda en Kairo) Dagbreek Boekhandel 1957
Die verste reis (Wes Europa )1059
Suid van die wind ( Madagaskar) 1962
Ons wag op Kaptein - To die at sunset Tafelberg 1963
Die staf van Monomotapa (Mosambiek) 1964
Swerwer in die Herfsland (Oos Europa) 1968
Die nuwe Afrikaan ( Angola) Tafelberg 1974
Gordel van Smarag (Indonesie) Tafelberg1997
Reisiger. Tafelberg 2009 (Novels and other short stories)
Ander
Reise van Isobelle. Tafelberg 1955
Bonga. Tafelberg 1971
Die Wahlerburg. Tafelberg 1969
Die swerjare van Poppie Nongena. 1978 The long journey of Poppy Nongena 1980
Melk. ( Kortverhale) 1980
Die laaste Sondag - The last Sunday. Tafelberg 1983
Poppie, die drama. (mede skrywer Sandra Kotze) 1984
Die vier vriende. 1985 The four friends. 1987 ( Children`s book, illustrations Cora Coetzee)
Missionaris. 1988
Dansmaat. ( Kort stories) Tafelberg 1993
Twee vroue. Tafelberg 2002
n Wonderlike geweld. 2005 (Autobiografie)

 
 
 
 
 
 
 
   

Elsa

quick info:

--------------------------------------------------

Matric Year: 1939

City: Other

Email: ...

badge

 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

bottom

 

 

 

 

Quick Contact

+27 Tel: (021) 872 4371
+27 Fax: (021) 872 7812

Faure Street
Paarl 7646
021 872 4371

You are here: Home Profiles Elsa Murray Joubert