topmasshead

Art and Culture

   
Joey De Koker  

left Joey (Joey - De Koker) right

Joey de Koker is gebore in die Paarl en het in La Rochelle in 1949 gematrikuleer. Sy is daarna na die Universitiet van Stellenbosch waar sy `n graad in Maatskaplike werk behaal het . Daarna kry sy `n lisensiaat in vertolkingkuns aan die Trinity College in London. Sy begin haar professionele loopbaan in 1953.

Joey was oor baie jare baie bedrywig met klasgee, radiowerk , as speler en regisseur op televisie en verhoog en na aftrede vestig sy haar in die Paarl.

Sy was o.a. regisseur van Kwart voor Dagbreek van Dolf Van Niekerk en het ook die rol van Moeder Hanna vertolk.
Sy was hulp-regiseur van Die vark en die Gousblom en Doller as Kopaf.
`n Hoogtepunt was die hoofrol as Ouma Driedoring in Nico Luwes se briljante komedie, Die Waterwyser.
Sy het gespeel in Jaar van die Vuuros van W.A. De Klerk, The Dove Returns van Guy Butler, Moeder en Dogter en Geraldien die Tweede en vele ander

Joey was drie maal getroud en het `n dogter, Grethe Brazelle, ook `n aktrise en `n seun Trajan Grobler.

Joey is tans `n inwoner van Huis Vergenoegd in die Paarl.

 
 
 
 
 
 
 
   

Joey

quick info:

--------------------------------------------------

Matric Year: 1949

City: Paarl

Email: ...

badge

 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

bottom

 

 

 

 

Quick Contact

+27 Tel: (021) 872 4371
+27 Fax: (021) 872 7812

Faure Street
Paarl 7646
021 872 4371

You are here: Home Profiles Joey De Koker