topmasshead

Sport

   
Melissa Hewitt Hewitt  

left Melissa (Melissa Hewitt Hewitt) right

Melissa Hewitt [2009] studeer aan die Universiteit van Potchefstroom en doen ‘n onderwys [grondslag fase Gr. R - 3]-kursus. Sy is tans in haar derde jaar. Sy is steeds baie bedrywig op die atletiekbaan en het by die SA Seniorbyeenkoms ‘n derde plek verower. Dit het haar stoutste verwagtinge oortref, want a.g.v. ‘n besering kon sy nie voluit oefen nie. Die afgelope tyd het sy aan die SA Studentebyeenkoms in Durban en die Varsity Atletiekbyeenkoms deelgeneem. In laasge-noemde was sy in die 100 meter eerste met ‘n tyd van 11,68 sek. en tweede in die 200 meter met ‘n tyd van 23,74 sek. Melissa is tans nr. 1 op die ASA se ranglys vir die 100m vir Senior Vroue in SA.

 
 
 
 
 
 
 
   

Melissa

quick info:

--------------------------------------------------

Matric Year: 2009

City: POTCHEFSTROOM

Email: ...

badge

 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

bottom

 

 

 

 

Quick Contact

+27 Tel: (021) 872 4371
+27 Fax: (021) 872 7812

Faure Street
Paarl 7646
021 872 4371

You are here: Home Profiles Melissa Hewitt Hewitt